Sjoe ons weet nie waar om te begin dankie se nie. Baie baie dankie vir al tannie se hulp en harde werk. Dit was alles bitter mooi, net soos ons dit wou gehad het. Tannie en Oom Ben het sommer in ons hartjies in gekruip, julle is pragtige mense. Ons sal fotos stuur en email so nou en dan.
Baie liefde en groete
Bernie en Tanya
