Baie, baie dankie aan Kliplapa vir die wonderlikste kos en gasvryheid. Die vriendelikheid, hulp en onvoorwaardelike aanvaarding van elke besluit. Julle was net dierbaar en soveel geduld kan net waardeer en bewonder word. Die Van Eeden troue.
Sandra Doubell