Ons troue was regtig iets besonders, die blomme, die atmosfeer wat Klip Lapa bied is iets besonders. En die idee om buite te trou onder die bome met die voeltjies wat sing en die hartjies wat van die bome af hang sal my altyd by bly. Ek kon nie glos hoe mooi alles gelyk het nie, dit was presies wat ek en Morne wou gehad het. Die oomblik toe ons by die Lapa kom het ons geweet dis die regte plek ek kon alles in tannie se bekwame hande laat en regtig oor niks stress nie. Almal kan steeds nie uitgepraat raak oor hoe lekker die kos was nie, tannie mag maar kook.

Baie liefde en groete Debbie & Morne Enslin

Book your Date

Be sure to book your ideal date while it’s still available. Contact us for more information or bookings.

Contact Us

Check your Dates

August 2026
M T W T F S S
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
31

Office Hours

Monday - Friday
08:00 - 17:00
Saturday
Close
Sunday
Close

Postal Address

Klip Lapa
Posbus 391
Alkantrant Plaas, Agtervinkrivier
Robertson, 6705